Pastoraal:  Sosiale media en my kind episode artwork

EPISODE · Jan 20, 2026 · 43 MIN

Pastoraal: Sosiale media en my kind

from Radio Scriptura · host Scriptura

Ons beleef 'n aktiewe invloed van sekularisme op sosiale media, en ons kan die verwoesting wat die "virtuele god" in ons samelewing aanrig, duidelik sien in die siek geestestoestand van ons jong mense. Waarom raak ons kinders verslaaf aan aanlyn speletjies en sosiale media? Kan dit wees dat hulle verhonger is? Spandeer ons genoeg persoonlike, kwalieit tyd met hulle? - Hoe beinvloed sosiale media ons kinders se normes, waardes en geloofsoortuiging?   - Wat is die invloed daarvan op ons kinders se denke, speeltyd en wêreldbeskouing?   - Kan jy kies wat vir jou kind gevoer word, en het jong kinders daardie wysheid en insig in pag om positiewe sosiale media te kies?  - Watter rol speel tegnologie en sosiale media op kinders se selfbeeld, verhoudings, sosiale - vaardighede en geestesgesondheid?   - Het sosiale media beheer oor jou en jou kind, en hoe vorm dit jou kind fisies, emosioneel en sosiaal?  - Wat is die wesenlike gevare van te veel sosiale media? - Hoe kan ons balans vind en riglyne instel, ten einde ons gesin se veiligheid te bewaak

NOW PLAYING

Pastoraal: Sosiale media en my kind

0:00 43:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 43 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on January 20, 2026.

What is this episode about?

Ons beleef 'n aktiewe invloed van sekularisme op sosiale media, en ons kan die verwoesting wat die "virtuele god" in ons samelewing aanrig, duidelik sien in die siek geestestoestand van ons jong mense. Waarom raak ons kinders verslaaf aan aanlyn...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!