Pastoraal:  Werke van die bose episode artwork

EPISODE · Apr 16, 2024 · 34 MIN

Pastoraal: Werke van die bose

from Radio Scriptura · host Scriptura

Na aanleiding van 'n luisteraar se vraag:  Wat is die werking van die bose, en is demoonbesetting die rede vir siektes?  Sien ons vandag nog werke van die bose en demoonbesetting?  Kan ons mooi onderskei tussen fisiese siekte en bose werke?  Kan demone mense siek maak, of is mense eintlik bygelowig? Kry gelowiges bose aanvegtinge, en kan christene deur demone beset word?  Wat is die fout met sogenaamde bevrydingsbedienings, en hoe is dit laster teen God? Hoe beraad ons dus mense oor die bose, bose aanvegtinge en demoonbesetenheid indien hulle dit ervaar of daaroor twyfel, veral in tye van siekte, ongeluk en dood? Fokus liewer op die heerskappy van die waaragtige God en Sy oorwinning van die bose aan die kruis.  

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 16, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Pastoraal: Werke van die bose

0:00 34:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 34 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on April 16, 2024.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!