EPISODE · Feb 14, 2020 · 14 MIN
Patrice Motsepe
from John Deere Africa · host Jacques Basson
Motsepe is ‘n mynmagnaat en Miljardêr , wat in 2012 benoem is as Suid-Afrika se rykste man met ‘n beraamde rykdom van nagenoeg R12 Miljard. Hy lewer ‘n imromptu maar hoogs inspirerende praatjie by Agri SA se 2019 kongres, waarvan heelwat in vlot Afrikaans, oor die uitdagings wat hierdie land in die gesig staar. Volgens Motsepe moet almal eenvoudig hande vat en saamwerk. Hy benadruk verder die belangrikheid van gebed en geloof in Jesus Christus. Hy word daagliks geïnspireer deur gewone Suid-Afrikaners, boere, wit en swart, en die vertroue wat hulle uitstraal om ‘n inklusiewe land te help skep.
What this episode covers

NOW PLAYING
Patrice Motsepe
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 4, 2026 ·50m
Apr 24, 2026 ·0m
Apr 21, 2026 ·73m
Apr 18, 2026 ·95m
Apr 15, 2026 ·55m
Apr 13, 2026 ·68m