Perspektief:  April 2024 - Konferensies episode artwork

EPISODE · Apr 30, 2024 · 33 MIN

Perspektief: April 2024 - Konferensies

from Radio Scriptura · host Scriptura

Wat is die voor- en nadele van teologiese konferensies?  Dien dit 'n goeie doel, of is dit net 'n gepraat wat die plaaslike gemeente uitsluit?  Gereformeerde Sessies 2024 het reeds in April plaasgevind en was grootliks susksesvol met baie goeie basiese Bybelse riglyne en preke. Wat is 'n meerdere vergadering of sinode vergadering, en wat is die oorspronklike doel daarvan binne ons kerkverband? Die Woord Konferensie vind hierdie jaar plaas van 7-9 Junie 2024, te Gereformeerde kerk Daspoort, en die tema is:  Hoe ken ek God? Hoe baat die plaaslike kerk en gereformeerde predikante by hierdie konferensies? 

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 30, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Perspektief: April 2024 - Konferensies

0:00 33:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 33 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on April 30, 2024.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!