Perspektief - April 2026 episode artwork

EPISODE · May 5, 2026 · 41 MIN

Perspektief - April 2026

from Radio Scriptura · host Scriptura

Onderwerpe van bespreking vir vandag is die genadedood of bystanddood wetgewing wat oorweeg en gedryf word om goedkeuring te verkry in Suid-Afrika. Wat is die argumente daarvoor, en wat is die plek en doel van lyding in die christen se lewe? Is daar enige gronde vir genadedood volgens die Bybel? En dan is die Weste ook geweldig besig om Islam in die samelewing te omhels ten opsigte van sosiale aanvaarding, geestelike tegemoetkoming en 'n algemene plek vir hierdie afgodsdiens. Wêreldwyd is lande besig om dit al hoe minder teen te staan, en Islam word sonder werklike bewustheid van die bedreiging wat dit inhou, en tot groot kommer, omarm as 'n vriend. AI, of Kunsmatige Intelligensie, word vir vele doele aangewend deur alle soorte industrieë met groot sukses, maar... hoe behoort ons as christene daarmee om te gaan, dit ten goede te gebruik, en waarteen moet ons waaksaam wees?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 5, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Perspektief - April 2026

0:00 41:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 41 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on May 5, 2026.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!