Perspektief:  Augustus 2022 episode artwork

EPISODE · Aug 30, 2022 · 33 MIN

Perspektief: Augustus 2022

from Radio Scriptura · host Scriptura

Scriptura bespreek twee baie ernstige sake van die afgelope tyd op hierdie perspektief episode van Augustus 2022, naamlik Noordwes Universiteit Potschefstroom kampus se geslagsbewustheidsweek en verrigtinge in terme van geslagtelikheid en "diversiteit". En tweedens, die groot pornografie krisis wat Suid-Afrika nou in die gesig staar waarin kinders so jonk soos vyf jaar alreeds vir pornografieverslawing behandeling ontvang. Wat kan ons as ouers doen om ons kinders voor te berei en op te lei om al die aanslae van die satan teen te staan, want "liefde laat nie die leuen toe nie", sê Marnix Boersema.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 30, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Perspektief: Augustus 2022

0:00 33:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 33 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on August 30, 2022.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!