Perspektief:  Augustus 2024 - Gereformeerde kerke loop leeg episode artwork

EPISODE · Sep 10, 2024 · 37 MIN

Perspektief: Augustus 2024 - Gereformeerde kerke loop leeg

from Radio Scriptura · host Scriptura

Gereformeerde kerke in Suid-Afrika - op die platteland en in stede - loop leeg volgens artikels en die media.  Scriptura bespreek moontlike redes hiervoor aan die hand van die Skrif.  Die Bybelse stel nie vir ons nuwe gebruike, of formuliere, of leerstellings voor nie, maar wys na die hoop vir alle mense op enige plek in die wêreld:   Christus.  Is ons gereed vir klein kerkies wat God aanbid en dien op enige plek waar ons woon en werk?  Is ons gereed met die toepaslike skrif op ons tonge om die goeie boodskap van verlossing te deel met elkeen wat honger en dors na die waarheid?  Preek ons nog daaglikse bekering van sondes, en modelleer ons die hartsverhouding met Jesus vir diegene wat geloofsbelydenis wil aflê, of is dit nou net 'n katkisasie-worsmasjien?  Die groot vraag waarvoor ons 'n baie seker antwoord het is:   Is gereformeerde teologie nog relevant?

NOW PLAYING

Perspektief: Augustus 2024 - Gereformeerde kerke loop leeg

0:00 37:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 37 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on September 10, 2024.

What is this episode about?

Gereformeerde kerke in Suid-Afrika - op die platteland en in stede - loop leeg volgens artikels en die media.  Scriptura bespreek moontlike redes hiervoor aan die hand van die Skrif.  Die Bybelse stel nie vir ons nuwe gebruike, of formuliere, of...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!