Perspektief:  Januarie 2025 episode artwork

EPISODE · Feb 4, 2025 · 37 MIN

Perspektief: Januarie 2025

from Radio Scriptura · host Scriptura

Mag ons onder enige omstandighede iets vat wat nie aan ons behoort nie, en het grondonteiening sonder vergoeding 'n bybelse basis?  Wat is ons verantwoordelikheid as bewoners en rentmeesters van die aarde, en aan wie behoort dit alles? Tydens president Donald Trump se inhuldiging het die vroulike biskop, Mariann Budde, 'n teologiese oproep met 'n politieke ondertoon gedoen wat die WOKE beweging, bevrydingsteologie en feminisme duidelik ondersteun.  Kan emosionele drogredenasies die ongeregtighede van humanisme laat seëvier? Daar is parallelle lyne te trek tussen hierdie twee onderwerpe.  Wat is die kerk se sentrale taak teenoor regerings?  Wat staan mense te doen wat hulself in die spervuur bevind van onreg wat dreig om hul lewens te verwoes?  Herken ons die WOKE beweging se motiewe?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 4, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Perspektief: Januarie 2025

0:00 37:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 37 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on February 4, 2025.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!