Perspektief:  Julie 2021 episode artwork

EPISODE · Aug 3, 2021 · 52 MIN

Perspektief: Julie 2021

from Radio Scriptura · host Radio Scriptura

In hierdie episode beskou Scriptura 'n paar aktuele sake en nuusgebeure van die afgelope maand vanuit 'n Bybelse perspektief. 00:00  Julie 2021 in Perspektief 01:30  Onluste en eredienste 09:55  Gereformeerde term, Sphere sovereignty, beginsel van soewereiniteit in eie gesagskring:  gesin, kerk, regering 11:30  Nederlandse Geloofsbeleidenis artikel 36:  die plek van die regering  16:20  Statisme - staat kry oppermag oor alles 18:43  Hoofpunte:  - Die antwoord oor eredienste kan nooit wees:  So sê die regering nie.  - Kan die kerkraad 'n lidmaat bind deur te sê:   Jy kan nie vandag die 4de gebod gehoorsaam nie, en die erediens bywoon nie? - Virtuele dienste is nie eredienste nie - Die kerkraad moet realistiese evaluasies doen  24:40  Inentingspaspoorte en beperking van beweging van die wat nie ingeënt is nie -  Patroon van die narratief -  Ingeligte besluit teenoor 'n aktivistiese besluit -  Onderskei tussen eredienste en inenting 40:40 Inent of nie: 'n saak van skeiding tussen gelowiges? Skrifverwysings:  Spreuke 29: 2 en 18, Amos, Psalm 96:10, Openbaring, Jakobus, Romeine 14, 1 Kor 8-10, 1 Kor 10:31 Aanbieders:  Gerhard van Rhyn, Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee Photo geneem deur:  Andre Swart/AP Photo

NOW PLAYING

Perspektief: Julie 2021

0:00 52:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 52 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on August 3, 2021.

What is this episode about?

In hierdie episode beskou Scriptura 'n paar aktuele sake en nuusgebeure van die afgelope maand vanuit 'n Bybelse perspektief. 00:00  Julie 2021 in Perspektief 01:30  Onluste en eredienste 09:55  Gereformeerde term, Sphere sovereignty, beginsel van...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!