EPISODE · Jul 3, 2019 · 48 MIN
Perspektief: Junie 2019
from Radio Scriptura
In hierdie episode beskou ons nuusgebeure van Junie-maand vanuit 'n Christelike perspektief. Die fokus gebeure van hierdie maand se episode is: -Junie maand: Gay maand (Pride month). Die sistematiese manier waarop ons beinvloed word deur die media. -Die staatsrede / Munisipaliteite wat onderpresteer. Is daar nog hoop vir ons in so 'n land? -Christina Landman se uitlating oor "Fresh Expression" kerke in Switzerland. Moet ons ook begin "koffie-kroeg"- en "rock en roll"- kerk hou?
NOW PLAYING
Perspektief: Junie 2019
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.