Perspektief:  Junie 2024 - Vervolging van christene en die seks expo episode artwork

EPISODE · Jul 1, 2024 · 39 MIN

Perspektief: Junie 2024 - Vervolging van christene en die seks expo

from Radio Scriptura · host Scriptura

Dink ons en bid ons vir christene in vervolgde lande? Martelare is immers ons broers in die geloof, en ons behoort hulle in gebed te onderskraag. Hoe moet ons hulle aanmoedig in hul dapperheid om die evangelie steeds onverskrokke te verkondig? Is die kerk nog gereed met 'n apologetiese antwoord vir die uitdagings van ons tyd. En is ons gereed vir die bedreiging van christelike verdrukking in ons eie land? Intussen is ons land besig met die jaarlikse seks-ekspo, en word immoraliteit gevier.  Oral word plakkate opgesit teen lamppale om vrye seks te verkoop as 'n skadelose soort vermaak, sodat selfs jong kinders dit nie eens meer kan vryspring nie.  Hoe gemaak met die media en publisiteit van hierdie euwel van seksuele misbruik en pornografe?   

NOW PLAYING

Perspektief: Junie 2024 - Vervolging van christene en die seks expo

0:00 39:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 39 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on July 1, 2024.

What is this episode about?

Dink ons en bid ons vir christene in vervolgde lande? Martelare is immers ons broers in die geloof, en ons behoort hulle in gebed te onderskraag. Hoe moet ons hulle aanmoedig in hul dapperheid om die evangelie steeds onverskrokke te verkondig? Is...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!