Perspektief:  Maart 2024  - Kruistogte en Paasstasies episode artwork

EPISODE · Apr 2, 2024 · 35 MIN

Perspektief: Maart 2024 - Kruistogte en Paasstasies

from Radio Scriptura · host Scriptura

Christus se lyding was volkome en die prys vir ons sonde is reeds aan die kruis betaal.  Wat sal mensgemaakte paasfees rituele, kruistogte en paasstasies van die wonderlike evangelie boodskap steel, of probeer byvoeg?  Jesus het reeds aan die kruis gesê, "Dit is volbring".  Kolossense 2:6-14: "Pasop dat niemand julle meevoer deur 'n filosofie en leë bedrieëry, wat gegrond is op menslike tradisie en teorieë oor die kosmiese elemente, en nie op Christus nie. Want in Hom woon die hele volheid van die Godheid liggaamlik. En in Hom, wat Hoof oor elke heerskappy en mag is, is julle met hierdie volheid vervul. In Hom is julle ook besny, nie met die besnydenis deur mensehande nie, maar deur die besnydenis van Christus, waardeur julle sondige bestaan weggeneem is. Omdat julle in die doop saam met Hom begrawe is, is julle ook saam met Hom opgewek deur die geloof in die krag van God, wat Hom uit die dood opgewek het …. Hy het die skuldbewys met sy aanklagte teen ons uitgewis en dit blywend weggeneem, toe Hy dit aan die kruis vasgespyker het."

NOW PLAYING

Perspektief: Maart 2024 - Kruistogte en Paasstasies

0:00 35:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 35 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on April 2, 2024.

What is this episode about?

Christus se lyding was volkome en die prys vir ons sonde is reeds aan die kruis betaal.  Wat sal mensgemaakte paasfees rituele, kruistogte en paasstasies van die wonderlike evangelie boodskap steel, of probeer byvoeg?  Jesus het reeds aan die kruis...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!