Perspektief:  Mei 2024 episode artwork

EPISODE · Jun 11, 2024 · 37 MIN

Perspektief: Mei 2024

from Radio Scriptura · host Scriptura

Drie onderwerpe van bespreking wat terugkyk oor die afgelope maand se nuus is:  politiek en die stembus, wêreldse sukses en natuurrampe.  Wat het christene te doen met die politiek, en hoe moet ons die stembus benader? Is ons rentmeesters van die skepping, en het ons 'n verantwoordelikheid teenoor die gemeenskap?  Kan jy jou geloof uitleef daar waar jy is?   Waaraan word sukses gemeet?  Is wêreldse sukses werklik die moeite en tyd werd vanuit 'n ewigheidsperspektief?  Mark 8:36: "Wat baat dit 'n mens immers as hy die hele wêreld as wins bekom, maar sy lewe verloor?"  Hoe moet die gelowige natuurrampe sien, en hoe moet ons dit as deel van God se plan beskou? Amos 3:6 "Sal daar 'n ramp oor 'n stad kom as die Here dit nie gebring het nie?" 

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 11, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Perspektief: Mei 2024

0:00 37:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 37 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on June 11, 2024.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!