EPISODE · Nov 29, 2022 · 36 MIN
Perspektief: November 2022
from Radio Scriptura · host Scriptura
In Perspektief vandag is drie onderwerpe op die tafel, naamlik: die onderwysdepartement wil 'n "veilige" ruimte skep vir die LGBTQ+ leerders in publieke skole, diversiteitsopleiding by Hoerskool Vishoek het sterk teenkanting gekry as gevolg van rassisme en godslastering, en buitelandse pastore en predikante gaan nie meer werkspermitte verkry om in Suid-Afrika te werk nie.
NOW PLAYING
Perspektief: November 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.