Perspektief:  November 2024 episode artwork

EPISODE · Dec 3, 2024 · 39 MIN

Perspektief: November 2024

from Radio Scriptura · host Scriptura

Heinz Winckler en sy vrou se vrystelling van hul konserwatiewe huwelikshandleidings by die Breytenbach Sentrum veroorsaak 'n bohaai.  Hoekom daal die Gereformeerde kerk se lidmaatsyfer? Is dit immigrasie, of dat mense minder kinders kry, of word die evangelie boodskdap afgewater?  Hoekom gaan gereformeerdes na ongereformeerde kerke? Het ons "nuwe idees" nodig om lidmate te trek?  Wat is die Antioch Verklaring, en is christen nasionalisme 'n reaksie op die Woke beweging? Hoe moet ons die kultuur en taal krisis in Suid-Afrika vanuit 'n christen hoek benader? Wat behoort die christen se ware identiteit te wees?

NOW PLAYING

Perspektief: November 2024

0:00 39:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 39 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on December 3, 2024.

What is this episode about?

Heinz Winckler en sy vrou se vrystelling van hul konserwatiewe huwelikshandleidings by die Breytenbach Sentrum veroorsaak 'n bohaai.  Hoekom daal die Gereformeerde kerk se lidmaatsyfer? Is dit immigrasie, of dat mense minder kinders kry, of word die...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!