Perspektief:   September 2021 episode artwork

EPISODE · Sep 28, 2021 · 43 MIN

Perspektief: September 2021

from Radio Scriptura · host Scriptura

In hierdie Perspektief episode gesels Gerhard van Rhyn en Jonker Venter oor 3 onderwerpe naamlik die stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering (treur), die nuwe voorgenome haatspraak en haatspraakmisdaad wetgewing, en laastens die positiewe nuwe aborsiewetgewing in Texas, Amerika. 00:26 September 2021 in Perspektief 01:44 Stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering 04:44 Gereformeerde kerk interpreteer die skrif grammaties-histories 06:16 Kern van boodskap is nie los van oorsprong van teks nie 08:10 Dolering - hartseer oproep tot bekering 09:00 Wesenlike stryd in die kerk - Wat is die Bybel? 14:35 Artikel 29 van Nederlandse Geloofsbelydenis oor dwaalleer 17:58 Nuwe voorgenome haatspraak en haatspraakmisdaad wetgewing 19:35 Hoe word bepaal of haat aangeblaas is en haatspraak plaasgevind het? 20:52 Staaf jou teen vervolging 23:00 Moenie jou naaste afbreek nie 28:35 Wetgewing is om die slegte te straf 31:49 Nuwe aborsiewetgewing in Texas Skrifverwysings: Artikel 29 van Nederlandse Geloofsbelydenis oor dwaalleer. Gal 1:6-12, Ef 2, 1 Tim 2, Ps 139 Aanbieders: Gerhard van Rhyn en Jonker Venter

NOW PLAYING

Perspektief: September 2021

0:00 43:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 43 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on September 28, 2021.

What is this episode about?

In hierdie Perspektief episode gesels Gerhard van Rhyn en Jonker Venter oor 3 onderwerpe naamlik die stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering (treur), die nuwe voorgenome haatspraak en haatspraakmisdaad wetgewing, en laastens die positiewe nuwe...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!