Perspektief:  September  2022 episode artwork

EPISODE · Oct 4, 2022 · 24 MIN

Perspektief: September 2022

from Radio Scriptura · host Scriptura

Angus Buchan lei gebedsdae op verskillende plekke en duisende mense woon dit by.  Wat is die agtergrond en die motivering daarvan, en wat is die rede vir die byeenkomste?  Wat openbaar hierdie massa saamtrekke van Suid-Afrikaanse christene?  Daar is massa saamtrekke, sogenaamde tekens en wonderwerke wat mense emosioneel opgesweep laat vir 'n kort rukkie, maar gou weer koud word.  Waar is die werklike bekerlinge en ware dissipelskap?  Gaan die volgelinge van die gebedsbyeenkomste ook nou kerk toe, en word hulle diensbare lidmate van hul plaaslike gemeentes?  Wat is die teologie en godsbeeld wat deur hierdie beweging geleer word, en is dit bybels?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 4, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Perspektief: September 2022

0:00 24:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 24 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on October 4, 2022.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!