Perspektief:  September 2025 episode artwork

EPISODE · Sep 30, 2025 · 54 MIN

Perspektief: September 2025

from Radio Scriptura · host Scriptura

In 2 Johannes 1:9-10 lees ons:  "Elkeen wat nie by die leer oor Christus bly nie, maar daaraan verander, erken God nie.  Wie in dié leer bly, erken sowel die Vader as die Seun."  Die tragiese moord op Charlie Kirk, stigter van Turning Point in Amerika, getuig van die ongelooflike goddeloosheid en hopeloosheid waarin mense hulself vandag bevind.  Hy in teen deel, was iemand wat in die publieke domein die evangelie en die waarheid van God verkondig het, terwyl sy geloof ook sy politieke standpunte onderskraag het.  Maar in teenstelling met die nederige getuienis van 'n getroue volger van Christus, waag verdwaalde en misleide christene dit om as selfaangestelde profete op te tree, en onbybelse uitsprake te maak in die naam van Jesus Christus.  Danie Botha, eertydse Afrikaanse sanger, het die fout begaan om mense gruwelik te mislei met 'n profesie van die wegraping, te laster teen God, en 'n spektakel van die wederkoms van Christus te maak. Hy het iets wat wonderlik is, as vreesaanjaend en buite bereik van die nederiges geplaas.

NOW PLAYING

Perspektief: September 2025

0:00 54:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 54 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on September 30, 2025.

What is this episode about?

In 2 Johannes 1:9-10 lees ons:  "Elkeen wat nie by die leer oor Christus bly nie, maar daaraan verander, erken God nie.  Wie in dié leer bly, erken sowel die Vader as die Seun."  Die tragiese moord op Charlie Kirk, stigter van Turning Point in...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!