Peru 1. Ek eet troeteldiere. episode artwork

EPISODE · Jan 6, 2025 · 9 MIN

Peru 1. Ek eet troeteldiere.

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textEk sit en staar na die troeteldier op my bord. In Peru eet mense al vir altyd "guinea-pigs". Marmotte. Toe kom die Spanjaarde, vat van die oulike diertjies terug Spanje toe, en toe eers word hulle troeteldiere. Ek was hoog in die Andes gebergtes by 'n Inca dorpie, en die mense het vir ons kos gemaak. Marmotte is 'n lekkerny. Ek wou dit nie eet nie -- soos ek destyds nie dood-gekookte-bone wou eet nie. Nee, minders as dit. Ek het hamsters en marmotte gehad as kind. Ek eet dit nie... Maar ek het. En ek het 'n baie baie goeie verskoning.Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 6, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Peru 1. Ek eet troeteldiere.

0:00 9:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 9 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on January 6, 2025.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!