EPISODE · Jun 8, 2025 · 13 MIN
Pinkster Sondag
from Laat ons Boekevat · host Jan Smit
Send us Fan MailIn Jerusalem is dit tyd vir Shavuot, die Fees van Weke, en die stad is in rep en roer. Duisende Jode het van regoor die wêreld gekom om die fees te vier. Die tyd het ook aangebreek vir die uitstorting van die Heilige Gees waarvoor Jesus se dissipels noun al tien dae wag. Dit is die tyd wat die kerk van Jesus op aarde tot stand gekom het, en dit gaan gepaard met tekens en wonderwerke!
Embed this episode
Ready to play
Pinkster Sondag
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.