[ PINKSTER ] Vasbeslote om vas te byt. | Stephan Joubert episode artwork

EPISODE · May 27, 2025 · 23 MIN

[ PINKSTER ] Vasbeslote om vas te byt. | Stephan Joubert

from ekerk Boodskap | Die Podcast · host ekerk

𝗝𝘆’𝘀 𝘂𝗶𝘁𝗴𝗲𝗻𝗼𝗼𝗶 𝗻𝗮 𝗲𝗞𝗲𝗿𝗸 𝗟𝗲𝘄𝗲𝗻𝗱𝗶𝗴 𝗣𝗶𝗻𝗸𝘀𝘁𝗲𝗿! God se Woord is nie net iets om te lees nie — dis iets om vas te gryp, op te leef en aan vas te byt. Hierdie Pinksterreeks herinner ons daaraan dat die Heilige Gees ons krag gee om aan God se waarheid vas te hou, selfs wanneer dit moeilik raak. Ons tema vir Dinsdag, 27 Mei om 19:00 is: "Vasbeslote om vas te byt: Ek kan nie wag om God se Woord te doen nie." Stephan Joubert bring ’n kragtige boodskap uit Psalm 119:49–52.  

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 27, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

[ PINKSTER ] Vasbeslote om vas te byt. | Stephan Joubert

0:00 23:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of ekerk Boodskap | Die Podcast?

This episode is 23 minutes long.

When was this ekerk Boodskap | Die Podcast episode published?

This episode was published on May 27, 2025.

Can I download this ekerk Boodskap | Die Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!