EPISODE · Jun 24, 2021 · 40 MIN
Podlitiek: Gewere, geneeshere en onteieningsvoëls van eenderse vere
from Podlitiek · host Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
In die week se episode bespreek die Podlitiek-span die Wysigingswetsontwerp op Vuurwapenbeheer, die regering se powere pogings tot die plasing van dokters en die jongste besluite rakende onteiening sonder vergoeding. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
Embed this episode
NOW PLAYING
Podlitiek: Gewere, geneeshere en onteieningsvoëls van eenderse vere
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.