EPISODE · Mar 5, 2020 · 29 MIN
Podlitiek: Ngobeni waai en Lana dink Cyril is fraai
from Podlitiek · host Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
Die siklus van weeklikse nuus is in ʼn sekere sin te vergelyke met die lewenssirkel waarvan Mufasa vroegoggend vir Simba vertel in die Disney-treffer The Lion King juis omdat Podlitiek nog kon onthou hoe nuwe politieke verwikkelinge die nuussiklus geskud het, net om later ten volle weg te sink, en te verdrink in die ewig vollerwordende oseaan van nuus, menings, verwikkelings, en opinies. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
Embed this episode
NOW PLAYING
Podlitiek: Ngobeni waai en Lana dink Cyril is fraai
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.