EPISODE · Sep 16, 2021 · 31 MIN
Podlitiek: Politieke moord, Cyril met Zuma vrylating akkoord, Merkel se laaste woord
from Podlitiek · host Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
In die week se episode van Podlitiek bespreek die span die afgelope naweek se politieke moorde in KwaZulu-Natal, pres. Cyril Ramaphosa wat glo die groen lig gegee het vir mediese parool vir oudpres. Jacob Zuma en laastens die komende verkiesing in Duitsland. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
Embed this episode
Ready to play
Podlitiek: Politieke moord, Cyril met Zuma vrylating akkoord, Merkel se laaste woord
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.