EPISODE · May 27, 2020 · 24 MIN
Podlitiek: Ramaphosa sê nie veel, en matrieks weer op pad na die meul
from Podlitiek · host Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor pres. Ramaphosa se aankondiging oor vlak 3, skole wat weer begin oopmaak en die weermag en polisie se optrede tydens die afsonderingstydperk. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
Embed this episode
NOW PLAYING
Podlitiek: Ramaphosa sê nie veel, en matrieks weer op pad na die meul
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.