EPISODE · May 20, 2020 · 22 MIN
Podlitiek: SAL-sakeredding flop, dr. Gray opsy geskop en Covid-litigasie hoop op
from Podlitiek · host Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
In ’n kort en kragtige episode kyk hulle na drie stories: Hoe SAL se sakereddingproses een kolossale mislukking blyk te wees, hoe gesaghebbende kenners se menings rakende Covid-19 opsy geskuif word, en hoe litigasie rakende die pandemie in Suid-Afrika besig is om op te hoop. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
Embed this episode
NOW PLAYING
Podlitiek: SAL-sakeredding flop, dr. Gray opsy geskop en Covid-litigasie hoop op
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.