EPISODE · Sep 3, 2021 · 32 MIN
Podlitiek: Sjina-spioen in parlement, ANC se wen-kanse geskend, staat verplig dalk om in te ent
from Podlitiek · host Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
In die week se episode van Podlitiek bespreek die span die gerugte dat 'n ANC-LP 'n spioen vir China is, die ANC se hantering van die komende munisipale verkiesing en die toenemende druk om inentings verpligtend te maak. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
Embed this episode
Ready to play
Podlitiek: Sjina-spioen in parlement, ANC se wen-kanse geskend, staat verplig dalk om in te ent
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.