EPISODE · Apr 29, 2021 · 24 MIN
Podlitiek: Toerismefonds gevries, almal vir Kubane vies en Zille-boek nuus
from Podlitiek · host Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
In die week se episode bespreek die Podlitiek-span die hofuitspraak rakende die rassistiese toerismefonds, die Kubaanse ingenieurs wat verlede week in Suid-Afrika aangekom het en voormalige DA-leier Helen Zille se nuwe boek. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
Embed this episode
Ready to play
Podlitiek: Toerismefonds gevries, almal vir Kubane vies en Zille-boek nuus
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.