PPI, aankopebestuurdersindeks, en nuwe voertuigverkope episode artwork

EPISODE · Sep 4, 2023 · 1 MIN

PPI, aankopebestuurdersindeks, en nuwe voertuigverkope

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Verlede week is die interessante aanwysers eers laat in die week bekende gemaak en het dit nie die Minuut gehaal nie. Ek wil vandag ʼn kort opsomming gee van Juliemaand se Produsenteprys inflasiesyfer, ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Aankopebestuurdersindeks en Naamsa se nuwe voertuigverkopesyfers vir Augustus. Die syfers sê iets oor die vraag- en die aanbodkant van die ekonomie. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 4, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

PPI, aankopebestuurdersindeks, en nuwe voertuigverkope

0:00 1:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on September 4, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!