EPISODE · Mar 1, 2024 · 2 MIN
PPI inflasie is effens hoër
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het gister Januarie maand se produksieprysindekssyfer bekend gemaak. Produsenteprysinflasie het gestyg vanaf 4% in Desember tot 4,7% in Januarie. Die PPI mandjie en gewigte is aangepas vir finale en intermediêre vervaardigde produkte. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
PPI inflasie is effens hoër
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m