Probleme wat jou Geloof Toets episode artwork

EPISODE · Oct 13, 2025 · 2 MIN

Probleme wat jou Geloof Toets

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 1:7 Die doel met die beproewings is om die egtheid van julle geloof duidelik te laat word. Julle geloof word getoets soos goud met vuur getoets en daardeur gesuiwer word; en onthou: Julle geloof is vir God baie kosbaarder as goud wat vergaan. As die toetse die egtheid van julle geloof uitwys, loop dit uit op lof en heerlikheid en eer op die dag wanneer Jesus Christus aan die wêreld geopenbaar word. (NLV) Kan ek jou vandag vra om terug te dink aan die mees uitdagende tyd wat jy nog ooit in jou lewe ervaar het? Dink aan die grootste beproewing; die moeilikste situasie wat jy nog ooit beleef het. As jy aan daardie tyd terugdink, watter emosies kom by jou op?My moeilikste tyd was meer as 30 jaar gelede toe my eerste vrou my vir een van my beste vriende verlaat het. Dit was net verskriklik. Alhoewel dit nou lank gelede is, en die wond genees is, het die letsels gebly. As ek terugdink aan daardie tyd, is daar steeds 'n stukkie hartseer daar.Ek dink dis maar net natuurlik. Maar daar is tóg ‘n ander faset daaraan. Ek het dit oorleef. Trouens, ek het dit nie net oorleef nie, maar God het my daardeur die mens, wat ek vandag is, gemaak. Dit was te midde van daardie verskriklike ervaring dat ek van aangesig tot aangesig met Jesus kennis gemaak het.So, kan jy ook insien dat die moeilike tye wat jy deurgemaak het, tot jou voordeel kan strek? Hoe het God jou ten goede verander? Wat sien en verstaan jy vandag, wat jy nie sou kon verstaan het, indien jy nie daardie pad geloop het nie? Laat God deur sy Woord met jou praat, terwyl jy daardie vrae bepeins:1 Petrus 1:7 Die doel met die beproewings is om die egtheid van julle geloof duidelik te laat word. Julle geloof word getoets soos goud met vuur getoets en daardeur gesuiwer word; en onthou: Julle geloof is vir God baie kosbaarder as goud wat vergaan. As die toetse die egtheid van julle geloof uitwys, loop dit uit op lof en heerlikheid en eer op die dag wanneer Jesus Christus aan die wêreld geopenbaar word. (NLV)Wanneer jy probleme ondervind wat jou geloof toets, moet jy net weet dat God van plan is om iets wonderliks vir jou te doen.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 13, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Petrus 1:7 Die doel met die beproewings is om die egtheid van julle geloof duidelik te laat word. Julle geloof word getoets soos goud met vuur getoets en daardeur gesuiwer word; en onthou: Julle geloof is vir God baie kosbaarder as goud wat vergaan. As die toetse die egtheid van julle geloof uitwys, loop dit uit op lof en heerlikheid en eer op die dag wanneer Jesus Christus aan die wêreld geopenbaar word. (NLV) Kan ek jou vandag vra om terug te dink aan die mees uitda...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Probleme wat jou Geloof Toets

0:00 2:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 13, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!