EPISODE · Apr 26, 2023 · 2 MIN
Produktiwiteit tel
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Wanneer ek en ander wat kommentaar lewer oor ekonomiese groei en die faktore wat dit aan bande lê, gaan dit meestal oor die onmiddellike oorsake, soos beurtkrag of rentekoerse. Ons moet eintlik meer bekommerd wees oor die potensiële groeikoers en spesifiek oor produktiwiteit. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Produktiwiteit tel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.