R15/$ sal sy eie probleme hê episode artwork

EPISODE · Oct 2, 2024 · 2 MIN

R15/$ sal sy eie probleme hê

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die rand het die afgelope maand heelwat sterker verhandel teen die Amerikaanse dollar. Dit het te doen met dalende rentekoerse in die VSA, Sjinese stimulus en positiwiteit oor Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte. ʼn Sterker rand help om die koste van ingevoerde produkte, spesifiek brandstof laer te hou en dit help weer om inflasie te verminder. Maar ʼn sterker rand het ook uitdagings. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 2, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

R15/$ sal sy eie probleme hê

0:00 2:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on October 2, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!