Raak Ontslae van jou Boosheid episode artwork

EPISODE · Feb 22, 2024 · 2 MIN

Raak Ontslae van jou Boosheid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJakobus 1:21 Raak daarom ontslae van die vuilheid en boosheid wat so welig in julle tier, en aanvaar nederig die woord wat God in julle geplant het. Hierdie woord het die mag om julle te red. (NLV) Dit lyk asof die enigste manier om heeltemal weg te bly van die boosheid wat hierdie wêreld regeer, is om jouself toe te sluit en 'n geslote bestaan te voer. So sal jy kan wegbly van die boosheid wat tot op elke vlak van die samelewing ingedring het. Hm. Is dit werklik die enigste manier?Ek ontvang onlangs 'n e-pos van 'n man wat deur die VARS- boodskappe tot geloof in Christus gekom het. Hy moet uit vrees vir erge vervolging 'n geheime gelowige bly. In die land waar hy woon, en in sy ouerhuis, met afgode in elke vertrek, kan hy nie openlik vir Jesus dien nie.Waar jy ook al woon, wat ook al jou omstandighede is, van watter kultuur jy ook al deel is, dis ‘n lewensfeit - die Bose is oral. Kyk na Jesus se broer Jakobus, se waarskuwing:Jakobus 1:21 Raak daarom ontslae van die vuilheid en boosheid wat so welig in julle tier, en aanvaar nederig die woord wat God in julle geplant het. Hierdie woord het die mag om julle te red. (NLV)My vriend, ek en jy, kan nie die boosheid in hierdie wêreld ontsnap nie. Die enigste manier om daarvan weg te kom, is om onsself in ‘n klooster te gaan afsonder om daar die vuilheid en sondigheid te vermy. Maar dit is nie wat God wil hê ons moet doen nie.Hy beveel ons om ontslae te raak van die sonde wat ons geestelike lewe mag bederf; alles wat sleg is in óns lewens – elke soort sonde wat ons doen eerder as om die woord wat God in julle geplant het nederig te aanvaar.My vriend, jy kan in 'n huis vol afgode woon en kies om hulle nie te aanbid nie. Jy kan omring word deur boosheid en kies om nie deel daaraan te hê nie.Raak ontslae van elke euwel in jou lewe. Verneder jouself en aanvaar God se boodskap. Hy sal jou red.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 22, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Jakobus 1:21 Raak daarom ontslae van die vuilheid en boosheid wat so welig in julle tier, en aanvaar nederig die woord wat God in julle geplant het. Hierdie woord het die mag om julle te red. (NLV) Dit lyk asof die enigste manier om heeltemal weg te bly van die boosheid wat hierdie wêreld regeer, is om jouself toe te sluit en 'n geslote bestaan te voer. So sal jy kan wegbly van die boosheid wat tot op elke vlak van die samelewing ingedring het. Hm. Is dit werklik die e...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Raak Ontslae van jou Boosheid

0:00 2:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 22, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!