EPISODE · Aug 11, 2018 · 24 MIN
Rand en sent
from Rand en sent · host RSG
In die laaste gesprek in 'n reeks oor aftrede, kyk 'n finansiële kenner na die grootste foute wat mense maak, en veral die rol wat ons verhouding met geld hierin speel. 'n Arbeidsregkenner klaar verwarring op oor permanente en sogenaamde tydelike kontrakte. En 'n prokureur verduidelik wat gedoen moet word wanneer volmag verval as jy nie meer in staat is om self besluite oor jou finansies te neem nie.
NOW PLAYING
Rand en sent
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 6, 2026 ·23m
Jul 2, 2026 ·25m
Jun 30, 2026 ·21m
Jun 25, 2026 ·59m
Jun 23, 2026 ·42m
Jun 18, 2026 ·28m