EPISODE · Nov 23, 2019 · 18 MIN
Rand en sent
from Rand en sent · host RSG
Omelia Hartzenberg van die Pensioenfonds vir Staatsamptenare vertel van die fonds se begrafnisvoordele. Die voordele verval nooit nie, maar daar is sekere voorwaardes waaraan lede moet voldoen om te kan eis. Sy gee ook wenke hoe jy die uitbetaling vinniger kan laat gebeur. En Richus Nel van PSG Wealth praat oor die veranderinge in die land, en hoekom hy dink dat die president die regte stappe doen om die land in die regte rigting te stuur.
NOW PLAYING
Rand en sent
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 6, 2026 ·23m
Jul 2, 2026 ·25m
Jun 30, 2026 ·21m
Jun 25, 2026 ·59m
Jun 23, 2026 ·42m
Jun 18, 2026 ·28m