EPISODE · Oct 21, 2017 · 23 MIN
Rand en sent
from Rand en sent · host RSG
Kenners voorspel 'n vlaag van ID-diefstal nadat miljoene Suid-Afrikaners se ID-nommers en ander persoonlike inligting in die kuberruim uitgelek het. 'n Prokureur verduidelik hoe dit verbruikers raak, en hoe ons kan voorkom dat ons slagoffers van bedrog word. Met die Desembervakansie wat oor net meer as 'n maand begin, het 'n bekende in misdaadvoorkomingskringe ook raad om swendelaars te vermy wanneer jy vakansieverblyf bespreek. En daar is wenke oor waar en hoe jy moet begin wanneer jy wil huis koop.
NOW PLAYING
Rand en sent
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 6, 2026 ·23m
Jul 2, 2026 ·25m
Jun 30, 2026 ·21m
Jun 25, 2026 ·59m
Jun 23, 2026 ·42m
Jun 18, 2026 ·28m