EPISODE · Nov 30, 2019 · 17 MIN
Rand en sent
from Rand en sent · host RSG
Olivia Sambo praat met Omelia Hartzenberg van die Pensioenfonds vir Staatsamptenare oor die belangrikheid van jou persoonlike inligting. Sy doen 'n beroep op lede om ten alle tye die regte inligting aan die fonds te stuur, want selfs die kleinste teenstrydigheid in inligting kan jou uitbetaling vertraag. En dan gesels Johan Vorster van PPC Sement oor die belangrikheid van die boustof in die boubedryf, en hoekom sement ten alle tye aan die regte standaarde moet voldoen.
NOW PLAYING
Rand en sent
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 6, 2026 ·23m
Jul 2, 2026 ·25m
Jun 30, 2026 ·21m
Jun 25, 2026 ·59m
Jun 23, 2026 ·42m
Jun 18, 2026 ·28m