EPISODE · Jul 27, 2019 · 20 MIN
Rand en sent
from Rand en sent · host RSG
Die opgegradeerde aanlynstelsel van die Werkloosheidversekeringsfonds het baie gebruikers rooi laat sien, en het tot groot ongerief en frustrasties gelei vir sowel werkgewers as werkers. Anta de Korte van die Departement van Arbeid probeer om 'n oplossing te bied vir die probleme wat mense ondervind met die stelsel. Sy neem jou ook stap-vir-stap deur die aanlynstelsel, en vertel jou wat om te verwag wanneer jy aanlyn registreer.
NOW PLAYING
Rand en sent
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 6, 2026 ·23m
Jul 2, 2026 ·25m
Jun 30, 2026 ·21m
Jun 25, 2026 ·59m
Jun 23, 2026 ·42m
Jun 18, 2026 ·28m