EPISODE · Nov 18, 2017 · 23 MIN
Rand en sent
from Rand en sent · host RSG
Het jy geweet daar is 'n groot verskil tussen hoe mans en vroue hulle geld belê? 'n Beleggingskonsultant bespreek die verskille en die impak daarvan op beleggingsresultate. 'n Prokureur beantwoord 'n luisteraar se vraag oor pensioenuitbetalings aan 'n weduwee indien dit 'n tweede huwelik is. En 'n kundige help ons besluit wanneer dit werklik nodig is om 'n finansiële adviseur te kry en wanneer jy jou geldsake sommer self kan bestuur.
NOW PLAYING
Rand en sent
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 6, 2026 ·23m
Jul 2, 2026 ·25m
Jun 30, 2026 ·21m
Jun 25, 2026 ·59m
Jun 23, 2026 ·42m
Jun 18, 2026 ·28m