EPISODE · Feb 5, 2018 · 26 MIN
Regsake
from Regsake · host RSG
Igna Klynsmith bespreek aan die hand van onlangse hofsake, die volgende regsvrae met Ian Wessels: Hoe moet die gesamentlike aanspreeklikheid van geskeide ouers vir hulle kinders se skoolgelde geïnterpreteer word? Die berekening van toekomstige mediese uitgawes wat ontstaan uit 'n eis vir nalatigheid. Die staat se plig om openbare plaaspaaie in stand te hou, en die belang van 'n volledige ooreenkoms tussen sakevennote.
Embed this episode
Ready to play
Regsake
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.