Skip to content
Regsake episode artwork

EPISODE · Nov 20, 2017 · 21 MIN

Regsake

from Regsake · host RSG

Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae met Ian Wessels: Is 'n skoolreël geldig wat meisies verplig om die skool te verlaat as hulle swanger raak? Kan jy van die Padongelukkefonds eis as net jou eie voertuig in 'n botsing betrokke was waarin jy ernstig beseer is? Wanneer is die handel in resnosterhorings wettig? Moet jy as kredietverskaffer registreer as jy eenmalig krediet van meer as R500 000 aan iemand toestaan? Onder watter omstandighede kan 'n eggenoot steeds ingevolge 'n gesamentlike testament erf as hulle geskei het, maar nie die testament verander het nie?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 20, 2017

Embed this episode

Ready to play

Regsake

0:00 21:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Regsake?

This episode is 21 minutes long.

When was this Regsake episode published?

This episode was published on November 20, 2017.

Can I download this Regsake episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!