EPISODE · Oct 21, 2019 · 25 MIN
Regsake
from Regsake · host RSG
Kan 'n skuldeiser self die oorlede skuldenaar se boedel aanmeld as niemand dit doen nie? Word nuwe howe geskep om aan die toenemende vraag te voldoen? Ander regsvrae wat Igna Klynsmith met Ian Wessels bespreek, handel oor die koop van eiendom op afbetaling sonder 'n banklening; die regte van plaaswerkers om hulle familie te begrawe op die plaas waar hulle lewenslank werk; en die jongste hofsaak oor hidroliese breking.
Embed this episode
Ready to play
Regsake
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.