EPISODE · Oct 14, 2019 · 25 MIN
Regsake
from Regsake · host RSG
Igna Klynsmith gee raad aan 'n vrou wat wil seker maak dat haar kinders die huis erf, en nie haar man se tweede vrou nie, as sy voor hom te sterwe kom. Hy bespreek ook 'n nuwe wet wat bepaal dat kommissie net aan eiendomsagente betaal mag word as hulle behoorlik geregistreer is. Igna waarsku ook mense wat al hoe makliker uiting gee aan padwoede sonder om die risiko's wat hulle loop, behoorlik te besef.
Embed this episode
Ready to play
Regsake
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.