EPISODE · Oct 7, 2019 · 24 MIN
Regsake
from Regsake · host RSG
Igna Klynsmith bespreek wyd uiteenlopende regsvrae en hofsake met Ian Wessels. Hy gee inligting oor 'n nuwe ombud vir banke, en gee raad aan 'n vrou wie se eks-man gesê het die opbrengs op sy uitkeerpolis gaan steeds na haar toe. Hofsake wat bespreek word, is een oor grondeise op Hilton College se perseel; hoe R120-miljoen van belastingbetalers se geld deur 'n staatsdepartement verkwis is; en een oor wanneer die vertoon van die ou landsvlag op haatspraak neerkom.
Embed this episode
Ready to play
Regsake
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.