EPISODE · Sep 22, 2019 · 24 MIN
Regsake
from Regsake · host RSG
Daar was onlangs baie oproepe om die doodstraf weer in te stel omdat mense glo dit sal as afkrikmiddel vir misdaad dien, maar is die aanname korrek? Igna Klynsmith kyk na statistiek uit ander lande waar die doodstraf heringestel is. Hy bespreek ook 'n hofsaak tussen 'n bejaarde se kinders oor die koste van sy aftree-oord, en gee syfers oor egskeiding. In een provinsie skei baie meer mense as in al die ander - en dit is nie die een waarin die meeste mense woon nie.
Embed this episode
Ready to play
Regsake
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.