EPISODE · Aug 19, 2019 · 24 MIN
Regsake
from Regsake · host RSG
Riëtte Oosthuizen beantwoord die volgende vrae oor onderhoud: Tot op watter ouderdom is 'n kind geregtig op onderhoud? Hoe kan die onderhoudsbedrag verhoog of verlaag word? Hoe kan betaling van 'n onderhoudsbevel afgedwing word? Is daar raad as die een ouer die kinders onbehoorlik teen die ander een beinvloed? Wat is die effek daarvan as 'n vrou wat onderhoud ontvang, in 'n saamwoonverhouding betrokke raak?
Embed this episode
Ready to play
Regsake
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.