EPISODE · Jun 16, 2019 · 23 MIN
Regsake
from Regsake · host RSG
Igna Kynsmith praat met Ian Wessels oor die onlangse bevinding van die MRK dat sekere uitlatings van Julius Malema nie haatspraak was nie. Hy bespreek ook 'n hofsaak oor botsings tussen iemand se geloof en sy werksure, en beantwoord twee vrae oor buite-egtelike kinders. Wanneer kan die ma die kind se van verander sonder die pa se toestemming, en wanneer is 'n oupa verantwoordelik vir die onderhoud van sy seun se kind by sy meisie?
Embed this episode
Ready to play
Regsake
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.