EPISODE · Sep 23, 2018 · 25 MIN
Regsake
from Regsake · host RSG
Johan Botes sluit by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan om luisteraars se vrae oor die arbeidsreg te beantwoord. Wanneer kom dit neer op diskriminasie as jou werkgewer iemand met soortgelyke kwalifikasies, vaardighede en ondervinding as joune teen 'n groter salaris aanstel? Geewoonlik verbied 'n handelsbeperkingsooreenkoms jou om binne 'n sekere tyd soortgelyke werk as by jou huidige werkgewer vir jouself of 'n ander werkgewer te doen. Wanneer is dit afdwingbaar?
Embed this episode
Ready to play
Regsake
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.