EPISODE · Jul 9, 2018 · 23 MIN
Regsake
from Regsake · host RSG
Wanneer kan 'n beskuldigde 'n staatsgetuie word in ruil daarvoor dat hy nie verder vervolg word nie? Hoe werk die reël dat 'n mens nie twee keer vir dieselfde oortreding vervolg kan word nie? Hoekom was dit nie van toepassing in die onlangse Mombergsaak nie? Ian en Igna bespreek ook 'n hofsaak waarin drie getroude mans, wat geslagsveranderings ondergaan het, vra vir 'n aangepaste geboortesertifikat oor hulle geslag.
Embed this episode
Ready to play
Regsake
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.